
Belê in jou gesindheid
Die wêreld sal 'n baie beter plek wees as ons daarop kan fokus om die lewe te vier!
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Die wêreld sal 'n baie beter plek wees as ons daarop kan fokus om die lewe te vier!

Kritiek is natuurlik nie noodwendig sleg nie. Inteendeel, dit kan my en jou laat groei en tot hoër hoogtes lei.