
Nuus/
Gevaarlike brand by Kuierstoep getem
ORANIA – Die Kleingelukgemeenskap was Maandag, 12 Januarie, getuies van ’n vernietigende brand wat die historiese Kuierstoep-gebou geweldig beskadig het.
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

ORANIA – Die Kleingelukgemeenskap was Maandag, 12 Januarie, getuies van ’n vernietigende brand wat die historiese Kuierstoep-gebou geweldig beskadig het.

Orania se eie brandweerwa is onlangs verwelkom toe gratis ritte vir die publiek op die wa aangebied is.