
Nuus/
Orasolbattery bring nou sy kant
Op Saterdag 21 September is die Orasolbattery suksesvol aangeskakel en daarmee het Orania sy beurtkragvryheid bekom.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Op Saterdag 21 September is die Orasolbattery suksesvol aangeskakel en daarmee het Orania sy beurtkragvryheid bekom.

Orania se 4.8 MWh battery is op 29 Augustus met die netwerk geïntegreer en aangeskakel.

Op Woensdag 14 Augustus het Orania Taaldag gevier en dit word as ‘n amptelike vakansiedag geag.

Ingenieursdienste se elektriese span het al die Sungrowtoerusting tot dusver gekoppel en terminasies op hoogspanningskabels is gedoen.

Francois Joubert en Riaan Jacobs sal Orasol verteenwoordig wanneer daar binne die volgende paar dae fabriekstoetse op die skakeltuig gedoen word.