Waar is die 24 in die afwesige diens van Oraniamed24?
Dit is heeltemal verregaande dat die Dorpsraad spog met 'n 10% groei in inwonergetalle, maar terselfdertyd word ons broodnodige mediese versorging so afgeskaal.
Deur AnoniemLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.