
Tannie Elize Ungerer vier 30 jaar by die Orania Beweging
Mag die Vader se genade oorvloedig wees En Tannie die lewe vier, want in Orania is dit ‘n fees!
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Mag die Vader se genade oorvloedig wees En Tannie die lewe vier, want in Orania is dit ‘n fees!

Wanneer die 16 jarige Shenielle de Lange voor keuses geplaas word dan is koeldrank, popmusiek, dans, honde en sjokolade maar net ‘n paar van haar gunstelinge.

Op 27 Februarie vier Oraniërs die slag van Amajuba en die boere se oorwinning oor die Britse weermag.

Die Kaalvoettrap wat twee dele van Orania verbind is ʼn voorbeeld van so ʼn projek.

Koerania het in die Januarie uitgawe berig oor die vloedskade wat in en om Orania aangebring is.
Afrikaners is nog versigtig vir die idee van ‘n stad.

Penuel Mlotshwa is op verskeie sosiale media platforms ‘n omstrede karakter.

Alhoewel hulle gaste van die Solidariteit Beweging was, wou hulle Orania en sy mense graag beter leer ken voordat hulle na Pretoria vertrek het.
Is dit nie verstommend hoe vinnig ‘n maand verby kan gaan nie?

“Jou beginsels en geloofsoortuigings moet nie in die verkiesingsproses verkrag word nie,” noem hy.

Sandbaai sorg vir heerlike visvang en kanopret alhoewel watersport as gevolg van die hoë riviervlak nie toegelaat word nie.

Peter Welgemoed, Vernon Jones, Peter Jones en Delwaldt Venter benut hul vrye tyd om hul skaakvernuf te verbeter.