
Twee ysters voltooi die Twee Oseane ultra marathon
Joost Strydom en Christo Muller is twee dapper drawwers en het onlangs die Twee Oseane ultra marathon saam met nagenoeg 11 000 ander atlete suksesvol voltooi.
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Joost Strydom en Christo Muller is twee dapper drawwers en het onlangs die Twee Oseane ultra marathon saam met nagenoeg 11 000 ander atlete suksesvol voltooi.

Die junior en senior skaakspelers kry deesdae gereeld die geleentheid om teen mekaar kragte te meet.

Stefan Erasmus het gedurende Maart aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskap (SANJS) deelgeneem en sy persoonlike beste tye verbeter.

Die jaarlikse o/23 Bokkietoernooi sluit netbal, woemahokkie en rugby in en sorg vir ‘n lieflike inspuiting in die Orania ekonomie.

Die Forum vir Gestremdes druk sommer gou hulle stempel op die gemeenskap af deur ‘n eerste Vellievoetefees op 3 Mei aan te bied.

Op Vrydag 3 Mei word daar weer Aandmark by die Kuierstoep, voor die biblioteek in Kleingeluk, gehou.

Vonki is ‘n miniatuur troeteldonkie wat nie heeltemal so klein soos miniatuur perde is nie.

Die 22 jarige man was 13 jaar oud toe hulle na Orania getrek het.

Daar word vanjaar tussen ‘n mansspan en ‘n vrouespan gekompeteer.

Die jong assistente by Melk en Heuning maak seker dat hulle die nuwe kasregister reg verstaan voordat die eerste jong kliënte bedien word.

Cherise Barnard is ‘n 20 jarige meisiekind wat kleintyd al die voorliefde ontwikkel het om met haar vingers oor die knoppies van ‘n kamera te speel.