
Oraniërs herdenk Bittereinderdag
Op 31 Mei 1902 is die Verdrag van Vereeniging onderteken. Dit was die einde van die Tweede Vryheidsoorlog.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Op 31 Mei 1902 is die Verdrag van Vereeniging onderteken. Dit was die einde van die Tweede Vryheidsoorlog.

Dit was geen vrede met blydskap en triomf nie, maar met bitterheid en in die aangesig van derduisende vermoorde vroue en kinders en honderde afgebrande plase.