
Abi en Toffie kamp
Abigail Ackermann is ‘n Oraniër en weduwee wat haar nie van stryk laat bring nie.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Abigail Ackermann is ‘n Oraniër en weduwee wat haar nie van stryk laat bring nie.

Abigail Ackermann begin die storie van haar lewe voor haar stompie by die feit dat haar ma haar op 5 jarige ouderdom reeds skooltoe gestuur het.