← Alle Uitgawes
Koerania - Desember 2023 voorblad
Desember 2023

Koerania — Desember 2023

Koerania - Desember 2023

Koerania se eerste uitgawe stel die Springbok Vliegakademie in Orania bekend en verduidelik die nuwe watersuiweringsnetwerk. Plaaslike pioniers, bekroonde werkgewers en werknemers, die eerste Orania Skouspel en ’n nuwe gemeenskapspark kry aandag, met skoolleiers en die Klein Reus Halfmarathon op die sportblad.

Stories uit hierdie uitgawe

Sport

Die Klein Reus Halfmarathon: ’n instelling

Christo en Karin Müller van die Orania Atletiekklub het besluit om vanjaar se eerste Klein Reus Halfmarathon in Orania aan te bied.

Gemeenskap

Orania se skoolleiers vir 2024

Dian Steyn en Anja van Wyk sal gedurende 2024 aan die stuur van sake by Orania CVO-skool as hoofleiers staan.

Gemeenskap

’n Baljaarplek vir almal

Die samewerking tussen Solidariteit Helpende Hand en Werk en Welstand het tot groot vreugde vir die kinders van Kleingeluk gelei.

Nuus

Hommeltuig-vlieg is nie kinderspeletjies nie

Dié lugvaartuig kan tot 7 kg saam karwei en word aangewend in situasies waar daar veral magsvermenigvuldiging benodig word.

Kultuur

Orania Skouspel spog met tuistalent

Die eerste Orania Skouspel is onlangs in die gemeenskapsaal aangebied.

Gemeenskap

Om saam aan ’n storie te skryf – Desember 2023

Die afgelope tyd fassineer die woord gemeenskap my.

Gemeenskap

Tannie Elize is ’n instelling by die Beweging

Sy begin haar dag met gemmertee en ‘n suurlemoensappie, want dit gee haar dag skop!

Gemeenskap

Bandemeester papwiel101

Volgens Pieter du Bruyn, bestuurder van Bandemeester, was Papwiel101 ‘n reuse sukses en meer as 40 vroue het die aand bygewoon.

Gemeenskap

’n Eerste Proefplaas wat Leer-my-hoe bevorder

Die beste woorde wat enige jeugdige entrepreneur vir ‘n kundige persoon kan vra is: Leer-my-hoe?

Gemeenskap

Pieter stap doelgerig saam

Die Red ‘n plaas Camino het op 14 April in Williston begin en op 22 April in Verneukpan klaargemaak.

Gemeenskap

Marianne Gerber: lojaliteit is haar kenteken

Sy is byna 16 jaar al ‘n personeellid van die Orania Dorpsraad, en is dol gelukkig om as debiteureklerk haar posisie met trots vol te staan.

Sake

Vanessa Grundling luister na haar kliënte

Vanessa is al vir ses jaar die dinamiese eienaar van die Orania Wassery.

Gemeenskap

Christo bou die stad so draf-draf

Daar waar Christo die geleentheid kry sal jy hom altyd met trots van Orania hoor gesels.

Gemeenskap

Koffie en klets – Desember 2023

Na 30 maande in Orania is dit vir my ‘n groot lekkerte om ‘n digitale koerant vir die gemeenskap en ‘n wyer lesersmark in Afrikaans beskikbaar te stel.

Nuus

Orania se watersuiweringsnetwerk gee hoop

“Die bou en aanmekaar sit van die tenk, wat in vier stukke by ons gearriveer het, was ‘n drie maande proses en het R1.4mil gekos,” sê dié ingenieur.

Nuus

Springbok Vliegakademie land in Orania

Daardie ongeloof word deesdae met ‘n glimlag vol hoop en vooruitsig vervang.