
Groot nuus vir ons Elektriese studente!
BKO het onlangs ’n fantastiese skenking van moderne sonkragtoerusting ontvang!
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

BKO het onlangs ’n fantastiese skenking van moderne sonkragtoerusting ontvang!

By BKO glo ons nie aan stilstaan nie. Die vraag na topgehalte vakmanne neem toe – en ons kampus groei saam.