
’n Nuwe era van groei: Bo-Karoo Opleiding vier historiese mylpaal
Hierdie deurlopende rotasie lui ’n opwindende nuwe seisoen van groei op die kampus in.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Hierdie deurlopende rotasie lui ’n opwindende nuwe seisoen van groei op die kampus in.

Bo-Karoo Opleiding (BKO) se personeel en leierskap bedink voortdurend innoverende idees wat tot die voordeel van hul studente se praktiese opleiding kan lei.

Bo-Karoo Opleiding (BKO) het van 8 tot 10 Augustus by KragDag 2024 onder die tema “Daar is ‘n alternatief” uitgestal.