
Nuus/
Vloedskade word sistematies herstel
Koerania het in die Januarie uitgawe berig oor die vloedskade wat in en om Orania aangebring is.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Koerania het in die Januarie uitgawe berig oor die vloedskade wat in en om Orania aangebring is.

Vanaf Donderdag 28 Desember tot die Saterdag het harde stormreën Orania en ander dele van die Noord-Kaap getref.