
Sake/
Bo-Karoo Opleiding skep verdere bewusmaking by KragDag
Bo-Karoo Opleiding (BKO) het van 8 tot 10 Augustus by KragDag 2024 onder die tema “Daar is ‘n alternatief” uitgestal.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Bo-Karoo Opleiding (BKO) het van 8 tot 10 Augustus by KragDag 2024 onder die tema “Daar is ‘n alternatief” uitgestal.

Op 8, 9 en 10 Augustus is Sakeliga KragDag Sentraal by die Diamantvallei Landgoed, 20km buite Pretoria, met groot sukses aangebied.