
Nuus/
Jou rol in die revolusie: Orania se toekoms
Hierdie kernopdrag fokus op die uitbouing van die dorp deur doelgerigte eksterne bemarking wat mense aanmoedig om by die Orania-saak betrokke te raak.
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Hierdie kernopdrag fokus op die uitbouing van die dorp deur doelgerigte eksterne bemarking wat mense aanmoedig om by die Orania-saak betrokke te raak.

Hy is in 2000 in Orania gebore. Die gebou wat tans die dorpskantoor is, was voorheen die hospitaal.