
Orania hou modeparade en Dieresorg deel in die opbrengs
As Oraniërs hande vat vir ‘n saak wat hulle naby aan die hart lê, keer niks hulle nie en volg daar ALTYD ‘n heerlike kuiergeleentheid!
Deur Lientjie BredenkampLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

As Oraniërs hande vat vir ‘n saak wat hulle naby aan die hart lê, keer niks hulle nie en volg daar ALTYD ‘n heerlike kuiergeleentheid!

Die derde Natuurlijk JY Modeparade word op Woensdag 27 Maart om 18:30 in die Orania Gemeenskapsaal deur die Okkasie Hasie aangebied.