Orania Jeug: Cherise Barnard klik die lewe raak
Cherise Barnard is ‘n 20 jarige meisiekind wat kleintyd al die voorliefde ontwikkel het om met haar vingers oor die knoppies van ‘n kamera te speel.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.