
Suid-Afrika as ’n gemeenskap van gemeenskappe – Barend Uys se beraadbydrae
Hy het verduidelik dat, gegewe die land se uiteenlopende kulturele en volkere samestelling, dit ’n fout is om Suid-Afrika as ’n homogene nasie te beskou.
Deur Alistair van HeerdenLees berig
