
Nuus/
Stop BELA: Oraniërs maak hul stemme dik by protesoptog
Verskeie Oraniërs het die verrigtinge bygewoon en hul stem gaan dik maak teen dié voorgenome BELA-wet.
Deur Dia van StadenLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Verskeie Oraniërs het die verrigtinge bygewoon en hul stem gaan dik maak teen dié voorgenome BELA-wet.

Vandat jy deur Annelien Diedericks, Museumgeesteswetenskaplike, by die ingang verwelkom word ontaard dit in ‘n reuse ontdekkingstog.
Orania bly elke dag vir my ‘n nuwe, unieke en wonderlike plek.
God openbaar Homself deur sy Woord. Die selfopenbaring van God begin reeds by die skepping.

TAALtoffieTAALweek word vanaf 12 tot 17 Augustus aangebied.
Ons gebruik Afrikaans al vir honderde jare, maar op 8 Mei 2025 vier sy 100 jaar as amptelike taal.

Liezé van Heerden is slegs 10 jaar oud en het haar voorliefde vir haar moedertaal getoon deur vir ‘n digkompetisie in te skryf.