
Kallie Kriel versterk BKO se direksie
Bo-Karoo Opleiding (BKO) kondig met trots die aanstelling van mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, as direkteur aan.
Deur Koerania-redaksieLees berig
Onderwerp
Gepubliseerde berigte uit die Koerania-redaksie.

Bo-Karoo Opleiding (BKO) kondig met trots die aanstelling van mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, as direkteur aan.

“Die uitrol van die ontwikkeling moet mense beindruk met hoe hul by die inhoud en uitvoer daarvan sal baat,” redeneer Thomas.