Koerania
By die pragtige Orania Gemeenskapswembad is daar na hartelus geduik en geswem.
Sandbaai sorg vir heerlike visvang en kanopret alhoewel watersport as gevolg van die hoë riviervlak nie toegelaat word nie.