Koerania

Steve Hofmeyr het op Kersdag sy gereelde Maandaggesels op sosiale media gebruik om, onder andere, Koerania, die nuwe gemeenskapskoerant van Orania, aan sy volgers bekend te stel. Die volgende maandelikse digitale uitgawe verskyn op 9 Februarie 2024.
Lees saam by www.koerania.co.za
of kontak ons by redakteur@koerania.co.za
of advertensies@koerania.co.za vir meer besonderhede.
Kyk gerus sy video hier

Post Views: 75