Die Vryheidstigting se beraad – die Federale gedagte
Verskeie gesiene sprekers het bygedra tot ’n lywige diskoers wat die historiese oorspronge van die federale idee ondersoek, asook die...
Verskeie gesiene sprekers het bygedra tot ’n lywige diskoers wat die historiese oorspronge van die federale idee ondersoek, asook die...
Die eerste Sinkplaatfietstoer word vanaf 18 tot 20 Desember in en om Orania aangebied. Fietsryers sal vanaf Orania vertrek en...
Wanneer ‘n gemeenskap gons is dit altyd ‘n goeie teken. Dit wys daarop dat daar gebeure of omstandighede is waarby...
Orania bly elke dag vir my ‘n nuwe, unieke en wonderlike plek. Selfs op die dae wat dit moeilik gaan....
Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het sy hoop uitgespreek dat dié unieke ontwikkeling, met die latere toevoeging van kultuursterk-beelde...
Erfstad wys met dieptenavorsing oor ons wordingsgeskiedenis daarop dat die Afrikaner se ruimtelike kultuur, werklik uniek is.
Soos die politieke en staatkundige ontwikkelings plaasgevind het, so vroeg as die 1400’s, het ons die bestel wat ons vandag...
In Mei 2024 kon James Kemp en sy vrou tien jaar in Orania vier. Vanaf September 2024 breek ‘n nuwe...
Om vry te wees moet ’n mens stewig gewortel wees. Bome met sterk en gesonde wortels dra takke wat met...
As ons oom Chris Jacobs se kis laat sak, sal dit nie net ‘n gewone kis wees nie.
Orania se 4.8 MWh battery is op 29 Augustus met die netwerk geïntegreer en aangeskakel.
Eleksa Orania se twee nuwe elektriese busse se nooiensrit vind toe op Vrydag 13 September vanaf Gannabos na Knapsak plaas....
Die bestaande en nuwe lede van die OAB direksie is op Vrydag 13 September, tydens die Aandeelhouersvergadering aangekondig.
Die onderskeie kuierplekke in Orania laat ruimte vir sosialisering. Orania se reëls vereis egter dat kuierplekke saans om 23:00 hul...
Hanlie Pieters het op 1 Augustus by die BKO-span aangesluit en sien daarna uit om as hul nuwe bemarkingsbestuurder die...
Verskeie organisasies van die Solidariteit Beweging, waaronder die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), het vandag in ’n perskonferensie ’n verenigde...
Mens moet jou geskiedenis verstaan, anders verstaan jy nie jou mense nie.” Só vertel prof. Jackie Grobler, een van ons...
Meer as vyfhonderd lede van die Orania gemeenskap het hul name op ‘n versoekskrif geplaas wat die wens uitgespreek het...
Op Woensdag 4 September is sekretaresses deur Solidariteit se Kantoor-praktisynsnetwerk by die Chris Jooste Ouditorium verwelkom om ‘n bietjie bederf...
Ervare pretprater en motiveringspreker, Elsabé Aldrich is al vir 25 jaar besig om gehore in die land en Namibië met...
Orania CVO-skool het vir die derde jaar ‘n suksesvolle Orania Gaan Groot-fees met ses kunstenaars aangebied.
Die graad 7 tot 9 leerders van die CVO-skool Orania het op Woensdag 11 September hul jaarlikse markdag aangebied.
Lentemaand sien ek altyd daarna uit om die eerste amandelbloeisels te soek
Orania se manne het onlangs die stoeimat oopgerol vir een van die beste sportsoorte wat enige seun of jong man...