Koerania Gemeenskapskoerant

Orania Tafeltennis Toernooi Registrasievorm

Datums en tye: Woensdag17 Desember van 16:00 tot 20:00
Plek: Die Blou Stoor
Registrasiefooi: R50-00
Betaling na: OSK, Rekening no: GO 206
Reëls en regulasies:

  1. Persone vanaf die ouderdom 13 en ouer kan registreer.
  2. Persone neem op eie risiko deel.
  3. Elke speler moet ‘n eie raket gebruik.
  4. Reëls sal vooraf verduidelik word, maar spelers sal vir hulself telling moet hou.
  5. Daar sal enkels en dubbels gespeel word, afhangende van die hoeveelheid registrasies.
  6. Indien daar dubbels gespeel word sal ‘n maat uit ‘n hoed getrek word.
  7. Indien daar ‘n onoplosbare dispuut is sal die punt of spel oor gespeel moet word.
  8. Daar sal pretpryse toegeken word aan die manlike en vroulike wenners.
  9. Afhangende van hoeveel registrasies daar is, sal die beste uit 3 stelle gespeel word.
  10. Die 3 stelle word direk na mekaar gespeel, sonder rusperiodes.
  11. Registrasies sluit op Maandag 15 Desember 2025.
  12. Lees hier indien u die reëls wil nagaan: Tafeltennis - Wikipedia
Manlik of Vroulik *
Maximum file size: 1mb

Indien daar dubbels gespeel word sal ‘n maat se naam uit ‘n hoed getrek word.

Whatsapp vir Dia van Staden by 083 726 1180 of vir Leon Louw by 073 360 9441 met enige navrae.
Orania Sakekamer #ondersteunplaaslik
Okkasie Hasie #Omskepjouideein‘ngeleentheid
Koerania #gemeenskapskoerant