Op Saterdag 29 November het die gemeenskap in wit getooi om ‘n lekker partytjie te gooi! Die dankbaarheidsfees word jaarliks deur ‘n groep vrywilligers aangebied. Dit was vanjaar weer ‘n pragtige geleentheid van samesyn en om die spyse uit elkeen se tuin of kombuis te geniet.