Koerania

Koerania in Platteland

Die Weg! Platteland tydskrif redakteurs het ‘n hele rits gesprekke met inwoners gevoer om ‘n pragstuk in hul Februarie-uitgawe oor...

Nadenkend in Orania

Iewers in die laat 90’s het die Groot K vir pappa gekelder. Maar, die spitsvondigheid het gebly… soos die dag...

Koffie en klets

Tyd vir stilstaan en wonder wat om volgende aan te pak is in Orania ‘n luukse. Soveel besoekers en vriende...

19 Maart: Dassie Talent

20 Maart: Skole sluit

21 – 23 Maart: Bokkieweek

22 – 24 Maart: Orania Beweging Ledenaweek

23 – 28 Maart: Bo-Karoo Vasbyt

27 Maart: Natuurlijk JY Modeparade ten bate van Dieresorg

29 Maart: Goeie Vrydag – Orania vakansiedag

3 April: Skole open

6 April: Stigtingsdag – Orania vakansiedag

Volksliedkompetisie Rondte 2 sluit

23 – 25 April: A-Z Pekanneutkonferensie

27 April: Hoezit Samelewing (Francis Boyce)

9 Mei: Hemelvaartdag: Orania vakansiedag

25 Mei: Raar maar Waar Speletjiesaand ten bate van Forum vir Gestremdes

31 Mei: Bittereinderdag – Orania vakansiedag

20 Julie: Orreluitvoering

1 – 3 Augustus: KultuurKuier in Orania

1 Januarie – Nuwejaar
27 Februarie – Slag van Majuba
29 Maart – Goeie Vrydag
1 April – Gesinsdag
6 April – Stigtingsdag
9 Mei
– Hemelvaartdag
31 Mei – Bittereinderdag
14 Augustus – Taaldag
10 Oktober – Heldedag
11 November – Witkruisdag
nie amptelike vakansiedag nie
16 Desember – Geloftedag
25 Desember – Kersdag
26 Desember – Welwillendheidsdag

Ongevalle | Brand | Veiligheid
060 501 7877 of 053 207 0089

Water & Riool | Elektries
053 207 0063/4 (Kantoorure)
053 207 0089 (Na-ure)

Misbruik van enige van hierdie nommers is strafbaar.

Na-uurse tegniese bystand is vir die rekening van die inwoner, tensy die probleem veroorsaak is deur ‘n fout aan die kant van die Dorpsraad se infrastruktuur.

Post Views: 180