Winterswem is vir die dapper Oraniërs – of is dit?
Meer as 35 Oraniërs tussen die ouderdomme van 7 en “meer” het die Oranjerivier se waters op 13 Julie by...
Meer as 35 Oraniërs tussen die ouderdomme van 7 en “meer” het die Oranjerivier se waters op 13 Julie by...
Die Orania Jukskeiklub se oefentye is Maandae tot Donderdae vanaf 17:00. Persone van alle ouderdomme is welkom om by hulle...
’n Uitgebreide musiek- en kultuursentrum het pas hul deure geopen en daar word reeds ywerig gewerk om kinders en volwassenes...
Orania CVO-skool is goed verteenwoordig tydens die afgelope Bokkiedag wat op 6 Julie in Meyerton aangebied is.
Daar is meer as 40 leerders wat hierdie jaar aan die jaarlikse Kultuurfees gaan deelneem. Kultuuraktiwiteite geniet nie altyd voorrang...
Die inhoud van oudpresident Paul Kruger se sterfkamer, uit Clarens in Switserland, het 120 jaar later sy tuiste gevind by...
Die immergewilde Mampoer Kultuurfees en Kampioenskappe is al vir dekades een van die bekendste feeste in Pretoria en vanjaar het...
Die Verwoerdgedenkmuseum in Pêrellaan vertel die geskiedenis op ʼn baie lewensgetroue manier aan die nageslagte van die Afrikaner.
Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang…dan...
Stef Kruger en Dana Snyman besoek Orania tydens die KultuurKuier op 1 en 2 Augustus vanjaar. Willie Spies, ‘n bekende...
Die huidige oponthoud vir die aanskakel van die Orasolbattery word veroorsaak deur die span van ‘n verskaffer wat verkies om...
AfriForum Sakenetwerk se Besigheids-bytjies- en Juniorpreneurs-kompetisie het op 8 Julie ten einde geloop toe die wenners vir vanjaar aangekondig is.
Die stad Charlotte is in die staat, North Carolina, in die Verenigde State van Amerika geleë. Dié stad se Waxhaw...
In haar boek vol lewenservaring staan daar al eienaar van ‘n biltongwinkel, wassery en kunswinkel. Die eiendomsmark was dus nie...
Johan en Chantelle Labuschagne is op 1 April 2023 by die De Oude Kraal Country Estate and Spa buite Bloemfontein...
Paul Vogel, Uitvoerende Hoof van die Bo-Karoo Opleidingsentrum gesels met opgewondenheid oor die eerste Opedag wat dié instelling op 15...
Die Uysie Kirsten Balletskool sal vanjaar hul 32ste bestaansjaar vier. Daar word met oorgawe geoefen om die balleteksamen, wat gedunde...
In ‘n onderhoud het Riaan Jacobs, Voorsitter van die Orania Verteenwoordigende Raad, en Carel Boshoff, Onder-Voorsitter van die OVR beklemtoon...
Die geleenthede wat voor Orania staan is verbysterend en die verantwoordelikhede enorm. Ons bou aan ‘n plek vir ons nageslag.
Julie 2024 sal in die argiewe opgeskryf word as die tyd toe die winter laat, maar fel getref het.