In samewerking met Hello Orania sal die besigheidslys binnekort beskikbaar wees op die Hello Oranie webwerf.
Dit bly lekker om die papier in jou hand te hê wanneer jou eie gemeenskapsnuus gelees word.
Maak gebruik van die aanbod om jou Koerania te laat aflewer sodat jy altyd op hoogte bly van ons eie mense se stories.
Of jy by die huis of by jou besigheid is, Koerania se nuus spreek tot almal.
Bankbesonderhede:OSK, Standard Bank, Rekening: 041 712 617Takkode: 050103Koerania: GK134Verwysing: Koerania (Besigheidsnaam)