Koerania

Kan jy ‘n roerende melodie komponeer? Maak die Afrikaner se vryheidsideaal jou opgewonde? Raak ‘n pragtige volkslied jou hart aan? Dink maar aan Die Stem, Flower of Scotland, Ireland’s call, Die lied van Jong Suid-Afrika. Wek dit nie ‘n tinteling in jou hart op nie?

Elica Joubert is van Orania, Noord-Kaap en die titel van haar lirieke is Oranialied.
Elica Joubert is van Orania, Noord-Kaap en die titel van haar lirieke is Oranialied.
Susan Puren woon in die Kaap en haar lied se titel is Die Lied van Orania.
Susan Puren woon in die Kaap en haar lied se titel is Die Lied van Orania.
Sonya Pretorius woon in Pretoria en sy het Volkslied van Orania ingeskryf.
Sonya Pretorius woon in Pretoria en sy het Volkslied van Orania ingeskryf.
Kean Olivier woon in George en sy lirieke heet, Die Fakkel.
Kean Olivier woon in George en sy lirieke heet, Die Fakkel.
Die Murphy-gesin woon in Orania en hul titel is Die Roepstem van Orania.
Die Murphy-gesin woon in Orania en hul titel is Die Roepstem van Orania.

Komponiste, daar is min tyd oor om jou pragmelodie met een van die vyf lirieke te laat trou. Dit is nou jou geleentheid om die wen melodie te komponeer.

Besoek die webblad vir meer inligting: https://volkslied.co.za/

Post Views: 200