Koerania

‘n Baljaarplek vir almal

Die samewerking tussen Solidariteit Helpende Hand en Werk en Welstand het tot groot vreugde vir die kinders van Kleingeluk gelei. ‘n Ruimte waar daar gespeel en gebaljaar kan word is ‘n luukse in ‘n dig beboude gebied.

Bandemeester papwiel101

Veilige vroue… Die feesseisoen en Desembervakansie is hier en daar ontstaan ongelukkig gereeld ongemaklike en onvoorsiene omstandighede met voertuie wanneer ‘n familie of vrou-alleen die langpad aandurf.

Koffie en klets – Des 23

Na 30 maande in Orania is dit vir my ‘n groot lekkerte om ‘n digitale koerant vir die gemeenskap en ‘n wyer lesersmark in Afrikaans beskikbaar te stel. Orania spog nie verniet met EIE arbeid, EIE grond en EIE instellings...

Marianne Gerber

Sy is byna 16 jaar al ‘n personeellid van die Orania Dorpsraad, en is dol gelukkig om as debiteureklerk haar posisie met trots vol te staan. Marianne Gerber woon reeds agtien jaar in Orania, is met Armand getroud en hulle...

Pieter stap doelgerig saam

Die Red ‘n plaas Camino het op 14 April in Williston begin en op 22 April in Verneukpan klaargemaak. Dit het beteken dat 120 stappers die 166 km binne 7 dae te voet sou moes aflê. Negentig vroue en dertig...

Skolenuus

Dian Steyn is as hoofseun vir 2024 aangewys en Anja van Wyk as hoofdogter van CVO-skool. Wilmien Janse van Vuuren (2024 voorsitter), Sheva-Ann Nel (2024 ondervoorsitter)

Vanessa Grundling

Vanessa is al vir ses jaar die dinamiese eienaar van die Orania Wassery. Volgens Vanessa is die algemene werk die was, droogmaak, stryk en opvou van klere en linne. Dié wassery lewer ‘n verskeidenheid dienste wat die was of stoom...

Post Views: 217