Koerania
Dia van Staden – Redakteur
CVO-skool Orania het op Saterdag 27 Januarie hulle Kleursport aangebied. Die atlete het hulle talente na die vakansie afgestof om die baan behoorlik aan die brand te hardloop en te spring.
Fotos: Dia van Staden