Koerania
Registrasie van unies
17:00 -17:50 Vergadering met beamptes, asook sportvergaderings.
Frans kry weer ‘n spreekbeurt tydens die gesamentlike beamptevergadering
Amptelike opening – Ds. Stans sal ‘n predikant reël
Frans sal weer ‘n waardesessie met die spelers hê
18:30 Braai in spanverband
08:00 – 17:00 7’s Rugby-, netbal- en woemahokkiewedstryde
Aandete
19:00 – 21:00 Mej. Sprankelbokkie en optrede deur Grotgarde
21.00 Sokkie
08:00 – 16:30 7’s Rugby-, netbal- en woemahokkiewedstryde
17:00 Prysuitdeling en aankondiging van AVS Bokkiespanne
18:00 Aandete
23.00 Cantus
Unies vertrek