Koffie en klets
Om op Tiktok te kuier en rond te blaai veroorsaak gereeld ‘n oorlading van goed en lelik en sleg en...
Om op Tiktok te kuier en rond te blaai veroorsaak gereeld ‘n oorlading van goed en lelik en sleg en...
Die Orania Beweging se jaarlikse ledenaweek is van 22 tot 24 Maart suksesvol aangebied. Verskeie ingeligte sprekers het die gehore...
Joost Strydom en Christo Muller is twee dapper drawwers en het onlangs die Twee Oseane ultra marathon saam met nagenoeg...
In 2016 het hy sy eerste Bo-Karoo Vasbyt gedoen. Alhoewel hy nie elke jaar kon deelneem nie mik hy dat...
Stefan Erasmus het gedurende Maart aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskap (SANJS) deelgeneem en sy persoonlike beste tye verbeter.
Die junior en senior skaakspelers kry deesdae gereeld die geleentheid om teen mekaar kragte te meet.
Die jaarlikse o/23 Bokkietoernooi sluit netbal, woemahokkie en rugby in en sorg vir ‘n lieflike inspuiting in die Orania ekonomie....
’n Mens kon altyd ‘n plan maak as iets te swaar is om op te tel. Jy neem ‘n hefboom...
As Oraniërs hande vat vir ‘n saak wat hulle naby aan die hart lê, keer niks hulle nie en volg...
Ek het onlangs teruggekom van Duitsland af. ‘n Lieflike land waar ‘n mens baie kan leer. Hoe langer ‘n mens...
Die nuut gestigte Orania Kleinsake Ontwikkelingskoöperasie (KSOK) het Woensdagaand hul doelwitstellings aan ‘n groep kleinsakepersone en inwoners van die dorp...
Mevrou Joey Ackerman het op 2 April 98 jaar oud geword en het dit in ‘n feestelike luim saam met...
Dit is vir die borge en gashere van die Suid-Afrikaanse Pekanneutkonferensie ‘n voorreg om vanjaar soveel kundigheid op een verhoog...
Die FAK se gewilde Internasionale Afrikaans-Ekspo het vanjaar vroeg weer afgeskop en jy is genooi om deel te neem. Maak...
“Hierdie is nie my oorlog nie en steeds het ek alles verloor. Hardloop my kind, hulle is op ons, hardloop,...
Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy spog met `n kantoor in Pretoria. Dié kantoor sal voornemende sakemanne en beleggers wat ’n behoefte het...
Jasper Dreyer het onlangs by Bo-Karoo Opleiding (BKO) in Orania as Departementshoof: Landbou, aangesluit.
Die BKO-studente het hul talente vir die gemeenskap gewys tydens hul eerste Stoepstories- en Talentaand. Dit is baie voordelig vir...
Cherise Barnard is ‘n 20 jarige meisiekind wat kleintyd al die voorliefde ontwikkel het om met haar vingers oor die...
Melk en Heuning se nuwe milieu en uitgebreide spyskaart lok hul ou en nuwe kliënte nader
Die energie loop hoog en die skaterlag word afgestof vir die derde Raar maar Waar pretaand wat op Saterdag 25...
Die 22 jarige man was 13 jaar oud toe hulle na Orania getrek het. Hy het pas sy Baccalaureusgraad in...
Vonki is ‘n miniatuur troeteldonkie wat nie heeltemal so klein soos miniatuur perde is nie. Volgens sy eienaar, Spagie de...
Op Vrydag 3 Mei word daar weer Aandmark by die Kuierstoep, voor die biblioteek in Kleingeluk, gehou.
Die Forum vir Gestremdes druk sommer gou hulle stempel op die gemeenskap af deur ‘n eerste Vellievoetefees op 3 Mei...