Koerania

Die volgende Aandmark sal op 7 Junie gehou word.

Die maandelikse Aandmark neem aanhoudend in gewildheid toe. Die kosstalletjies kannie voorbly nie, want meer en meer mense geniet die Vrydagaanduitstappie na die Kuierstoep in Kleingeluk om hulle aandete te koop, maar ook om gesellige samesyn met vriende, familie en die gemeenskap te geniet.

Carel Boshoff en Anesta du Preez het ‘n eie stalletjie met allerlei kunstige items en koeldranke beman.

Spookasem is baie gewild vir die kinders en die skaakspel voor die biblioteek trek al hoe meer knap spelers.

Post Views: 109